Die endometrium is die slymvlies wat die binneste oppervlak van die baarmoeder beklee. Dit is 'n laag weefsel wat tydens menstruasie afgestort word en is ook waar 'n bevrugte eiersel inplant en groei tydens swangerskap.
endometrium